Baie werk, uitputtende werk, baie keer nie eers deur party gewaardeer.
Nogmaals BAIE DANKIE!!





Hi dasilvarsa,dasilvarsa wrote:Congratulations on the New Forum.
Why do some users show as new users and others show as registered users ?


Hi Montana,Montana wrote:Ek wil ook my stukkie aanlas en dankie aan die span vir hulle harde werk om die forum die lig te laat sien. Dit sal 'nlekker kuierplek in die toekoms wees.
Ek probeer om Metro Nomad se PM te antwoord maar ek sien nerens 'n "Reply To" nie.

