It took the WebMaster and his cronies a long time to clean out the system and get it going again properly.
fugglefeet wrote: MN het al vir my verduidelik dat dit 'n nagmerrie is om van die peste ontslae te raak.

fugglefeet wrote: MN het al vir my verduidelik dat dit 'n nagmerrie is om van die peste ontslae te raak.

Well, I will confess that if it wasn't for Frans' prodding, the idea that Sunday morning of our new forum wouldn't have materialised.Metro Nomad wrote:Thanks to all members for waiting patiently while the forum was being put in place, but I think that everyone will appreciate the fact that the creation of this forum came down on us like a ton of bricks.


Dankie vir die verduideliking. Ek het dit so 'n dag of twee gelede gelees en dit het my ontgaan.fugglefeet wrote: Hi Montana,
Jy sal bo aan jou "post" sien wat ek vir dasilvarsa verduidelik het aangaande nuwe lede. Ons vra asb. vir julle saamewerking en geduld, en so keer ons ook vir spammers wat ons forum sal wil probeer "hijack". MN het al vir my verduidelik dat dit 'n nagmerrie is om van die peste ontslae te raak. Die sisteem werk ook in die agtergrond om die forum te beskerm teem spammers. Ek sal 'n screen capture op sit om te wys dat die forum sisteem 'n internasionale databasis naslaan om te sien of nuwe lede moontlike spammers is volgens hulle IP adresse. Hoop die verduideliking help.
Darryl




