Ek stem saam.
Die familie in die kaap se ons moet versigtig wees by alle verkeersligte. Daar is kameras op bo-op die robot. Ek het van hulle al opgemerk en ek dink nie hulle is daar as spoed beheer nie eerder as rooilig cameras en iemand wat oor n rooi robot ry het ek nie simpatie mee nie. Dit kan ook nommerplaaat identifieseer kaneras wees.

