thank you very much
Please don't forget us.
Baie dankie Frans,
vir al die harde werk, bydras en n magdom kennis met betrekking tot Gps'se, waarmee jy lede en myself mee gehelp het. Ons gaan jou mis en vra dat jy ons nie sal vergeet nie.
So, loer maar so nou en dan in op die forum, asseblief.
Groete.
