Die boer was bekend daarvoor dat hy nooit iets vir die kerk wou gee nie, want volgens hom word dit verkwansel op sending in donker Afrika…..?
Een oggend bel hy die predikant. "Dominee, ek het besluit om drie beeste en tien skape te skenk."
Die dominee raak skoon lighoofdig van skok. "Dis wonderlik broer, wanneer kan ons dit kry?"
"Nee, dominee sien, hulle het dit laasnag klaar kom haal, die kerk moet dit net deur die boeke sit.
Die Boer
- greenleader
- 25 posts

- Posts: 39
- Joined: 2012-10-10T21:05:39+02:00
- 13
- Location: Bloemfontein, ZA
- Age: 65
- F.Viljoen
- 500 Posts

- Posts: 541
- Joined: 2012-07-29T10:44:25+02:00
- 13
- Location: Welkom, South Africa.
- Has thanked: 3 times
- Been thanked: 7 times
- Age: 67
Re: Die Boer
Frans
Personal Navigation Devices: - Nuvi's 200S, 2495LMT, 3490LT, 3790LT, Swambo.
Hell, there are no rules here - we're trying to accomplish something. Thomas A. Edison
Personal Navigation Devices: - Nuvi's 200S, 2495LMT, 3490LT, 3790LT, Swambo.
Hell, there are no rules here - we're trying to accomplish something. Thomas A. Edison